Afrikaanse Handelsinstituut - Die AHI verteenwoordig wergewers in vele aspekte van besigheid. Die AHI is 'n multi sektorale organisasie met slegs die uitsluiting van die landbou sektor.
Cubit Accounting and Payroll - Die Cubit Boekhou en lone sagteware is vertaal in Afrikaans en ander Suid Afrikaanse tale en sluit ge-intigreerde menslike bron bestuur en baie ander modules in.
Helderberg Afrikaanse Sakekamer - Die Strewe van die Kamer is om deur aktiewe betrokkenheid die ekonomiese belange van lede te help bevorder en om 'n beter Sake-omgewing te help skep vanwaar ons lede ekonomiese vooruitgang kan ervaar.
Vanderbijlpark sakekamer - Die Vanderbijl sakekamer bedien areas in die vaaldriehoek en verteenwoordig sakelede vanuit alle sake sektore
Help build the largest human-edited directory on the web.